"Terminaal" "Terminaalskerm" "Skermpyltjie" "Leë reël" "Installeer Linux-terminaal" "Jy sal omtrent %1$s se data oor die netwerk moet aflaai om Linux Terminaal te begin.\nWil jy voortgaan?" "Laai net oor wi-fi af" "Installeer" "Installeer tans" "Kon weens ’n netwerkfout nie installeer nie. Gaan jou verbinding na en probeer weer." "Linus-terminaal word tans geïnstalleer" "Linux Terminaal sal begin nadat die installasie voltooi is" "Kon weens ’n netwerkkwessie nie installeer nie" "Kon nie installeer nie omdat wi-fi nie beskikbaar is nie" "Kon nie installeer nie. Probeer asseblief weer" "Instellings" "Maak terminaal gereed" "Stop tans terminaal" "Terminaal het omgeval" "Verander grootte van skyf" "Verander die grootte van die kernafdeling" "Skyfgrootte is gestel" "%1$s toegewys" "%1$s maks." "Kanselleer" "Pas toe" "Terminaal sal herbegin word om die skyf se grootte te verander" "Bevestig" "Terminaal probeer om ’n nuwe poort oop te maak" "Poort versoek: %d" "Aanvaar" "Weier" "Herwin" "Afdelingherwinningopsies" "Stel terug na aanvanklike weergawe" "Verwyder alle -data" "Stel terminaal terug" "Data sal verwyder word" "Stel terug" "Kanselleer" "Rugsteun data na /mnt/backup" "Kon weens ’n rugsteunfout nie terugstel nie" "Kon nie terugstel nie" "Kon nie rugsteundata verwyder nie" "Verwyder rugsteundata" "Verwyder /mnt/backup" "Onterugstelbare fout" "Kon nie van ’n fout terugstel nie.\nJy kan probeer om Terminaal te herbegin, of een van die herstelopsies probeer." "Foutkode: %s" "Instellings" "Terminaal loop tans" "Klik om Terminaal oop te maak" "Maak toe" "VirGL is geaktiveer"